top of page

VAARDIGHEIDSONTWIKKELING

Voorbeelde van vaardigheidsontwikkelingsdienste verskaf:

  • Tegniese opleiding en vaardigheidsontwikkeling vir boere en werkers, met borge en AgriSETA

  • Tegniese opleiding word, waar moontlik, aangevul met aktiwiteite soos die besoek van boorde, verpakkingsfasiliteite en plant- en snoeidemonstrasies

  • Opvolgmentorskapprogramme om effektiwiteit en toepassing van vaardigheifsontwikkeling te meet

  • Lewensvaardigheidsopleiding vir werkers, wat fokus op vaardighede wat tegnies nie werkverwant is nie, maar noodsaaklik is om 'n gelukkiger, gesonder en meer produktiewe lewe te verseker

bottom of page